Monthly Archives: February 2012

Southern Sudan Trip

Hallo almal, Ek sit tans op OR Tambo lughawe, vanwaar ek vanmiddag vertrek na Uganda en dan more oggend(Dinsdag) na Sudan vlieg. Vanaf Woensdag begin ek dan met drie twee dag Farming God’s Way opleiding sessies in en om n … Continue reading

Posted in News, Travels | Leave a comment